Interkalasie (tydmeting)

Hierdie bladsy handel oor die tydkonsep. Vir die chemiese binding sien Interkalasie (chemie)

Interkalasie of embolisme in tydmeting is die tussenvoeging van ’n skrikkeldag, -week of -maand in sommige kalenderjare sodat die kalender die seisoene of maanfases kan volg. Maansonkalenders kan die interkalasie van beide dae en maande verg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search